PROJEKOORSIG

Fokusplan is ‘n klein- en mediumsake konsultasie boetiek wat wêreldklas oplossings vir Suid Afrikaanse SMEs bring.

Ons het Fokusplan se opwindende nuwe webtuiste ontwikkel en bied ook ons maandelikse onderhoudspakket aan die onderneming.